The “Lost” Ten Tribes of Israel
|
HET U GEWEET DAT ABRAHAM, ISAK EN JAKOB WAS NIE JODE NIE. LEES HIERDIE BOEK OM DIT TE VERSTAAN
Die “Verlore ” Tien Stamme van Israel
HAAR UITEINDELIKE LOTSBESTEMMING deur F.W.C. Neser
INLEIDING Dit sal vir elke persoon wat sy Bybel baie intensief bestudeer, heel gou duidelik word dat die nasie Israel, ‘n baie belangrike rol in die raadsbesluite van God speel. Die plan van God met Israel en die wêreld word al hoe belangriker namate ons die wederkoms van Christus nader. Alle Bybelstudente is dit met mekaar eens dat die koms van Jesus Christus voor die deur staan. Dit is die wêreld se enigste hoop, anders gaan die mens homself vernietig. Vir die meeste mense beteken die woord “ISRAEL” onmiddellik “JOOD”. Dit is ‘n baie groot fout, want dit is nie wat die Bybel ons leer nie. Na die dood van DIE GROOT ONTHULLING. Ons glo dat elke soeker na die waarheid tot die GROOT ONTDEKKING sal kom dat die kern van die westerse blanke protestantse nasies van vandag die letterlike afstammelinge van daardie TIEN STAMME van Israel is. Dit is hoofsaaklik wat ons in hierdie boek sal bewys. Hierdie WAARHEID is die sleutel tot ‘n begrip van die PROFETE en die GANSE PLAN VAN GOD. Dit is omdat hierdie waarheid VERBORGE gebly het, dat al die verwarring vandag bestaan aangaande die rasseprobleem, nie net sover dit Suid-Afrika betref nie, maar die hele wêreld. Solank teen wil en dank aanvaar word dat die Jood alleen Israel is, sal hierdie verwarring voortduur. Die GROOT ONTHULLING wat daar vir ons blanke westerse protestantse beskawing wag, is dat ONS die VOLK van GOD is! Net soos die heidene in die dae van die Bybel vir Israel wou verdelg sodat hulle nie meer ‘n nasie sou wees nie, so wil hulle dit vandag met ons doen. Dieselfde groeperinge van nasies in die dae van die Bybel bestaan vandag weer. Die nasies van wie ons in die Bybel lees moet tog hulle nakomelinge vandag op die aarde he en met min of meer dieselfde karaktertrekke en eienskappe. Netso moet die nasies van vandag tog êrens vandaan kom en dus ook in die dae van die Bybel bestaan het, net onder ander name. Kyk dus watter nasies in die Bybel teen Israel, die volk van God was, en kyk watter nasies vandag teen die Christen nasies van die weste is, en u ontdek beide die moderne afstammelinge van die heidene van die Bybel en die hedendaagse nakomelinge van Israel. Dit is die GROOT ONTHULLING wat daar nou op ons wag. Lees JESAJA 25:7. “En Hy sal op hierdie berg vernietig die uitgespreide sluier wat al die volke omsluier, en die omhulsel waarmee al die nasies bedek is.” As u sou belangstel in hierdie boek gaan na Boeke
|
DO YOU KNOW THAT ABRAHAM, ISAAC AND JACOB WERE NOT JEWS.READ ALL ABOUT IT IN THIS BOOK.The “Lost”Ten Tribes of Israel HER ULTIMATE DESTINY by F.W.C. Neser This book was written in the sixties, that is, more than thirty years ago. This will make it even more significant for today. distance will give it greater perspective. All that was written then, has been confirmed and vindicated. Anyone who wants to understand the significance of our present time without knowing what the prophets of the Bible had to say about it, will be like someone on the open sea without a compass. But even if we should give due consideration to the prophets, and do not know who the true Israel is, it will be like someone who has a compass, but does not know how to read it. In many respects this could be even more dangerous than to be without one, because we could sail in the wrong direction and refuse to be corrected. That is exactly the position today. The Bible, and especially the prophecies, are used, or rather abused to justify our actions in these critical times. Thus for instance, the Nation Israel occupies a central position in the vision of the prophets concerning the end time. If we give the Jew, or the Church, or both, this central place, we do not know how to read the compass. And that is exactly what is being done today. The result is we are fanatically on course towards the rocks in the firm conviction that we are sailing in the right (”righteous”) direction. This book will help you to read your compass correctly, and adjust your course before it is too late. If you are interested in this inspiring book you can go to Books. Interesting websites: Israel Moet Hoor / Israel Must Hear Ekklesia Evangeliekorps-Holland
|